Please reload

Recent Posts

I'm busy working on my blog posts. Watch this space!

Please reload

Featured Posts

Presisie Boerdery is die TOEKOMS

June 29, 2017

 

 

 

Wêreldwyd draai industrieë na geintegreerde digitale produkte wat verhoogde produktiwiteit beloof. Hierdie effektiewe benadering lei dan tot ‘n groter omset, iets waarna elke besigheid streef. Die Landbou sektor is geen uitsondering nie. Vooruitstrewende boere maak gebruik van die beste tegnologiese toerusting vir verhoogde opgrengse teen ‘n laer koste.

 

Presisie boerdery is gebasseer op die beheer van insette en data gedrewe besluitneming sodat boere slimmer werk, en nie harder nie. Presisie boerdery word veral gebruik deur jong boere omdat dit een van die vele moderne tergnieke is wat gebruik word vir effektiewe produksie.

 

Cerealis Precision verskaf verskeie produkte met die fokus op Presisie Boerdery. Van die top verkopers sluit toerusting van die Amerikaanse maatskappy, Precision Planting in.

 

Die vSET Metereenheid is die mees betroubare, akkurate metereenheid huidiglik op die mark. Dit verlang minimale verstellings en plaas elke saad in die perfekte posisie, ongeag van die grootte of vorm.

 

Die vDrive Elektriese motor dryf die plantereenheid aan. Dit doen weg met ratte, kettings en kabels. Minimun onderhoud en verstellings met ry-vir-ry beheer of ”swath control” en variërende stand.

 

Die DeltaForce bewerkstellig weer hidroliese drukbeheer op ‘n ry-eendheid. Elke ry-eenheid word afsonderlik beheer en druk word 200 keer per sekonde op elke ry-eenheid gemeet. Elke pit word teen die regte diepte met die minste kompaksie geplant.

 

Presisie Boerdery is die toekoms.

 

Vir meer inligting op hierdie of enige ander Presicion Planting produkte besoek ons webblad www.cerealis.co.za of kontak vir Chris le Roux by 082 787 6718 of chris@cerealis.co.za

Share on Facebook
Share on Twitter
Please reload

Follow Us
Please reload

Search By Tags
Please reload

Archive
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

© 2015 The Cerealis Group

FOLLOW US:

  • Facebook - White Circle
  • Instagram - White Circle